Kevin Whately

Kevin Whately
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 6 Februarie 1951 (1951-02-06)
Nasionaliteit Engels
Kinders Catherine "Kitty" Whately
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1979–
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kevin Whately (gebore 6 Februarie 1951) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The English Patient (1996) en in die televisiereekse Auf Wiedersehen, Pet (1983), Inspector Morse (1987), en Inspector Lewis (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy